Episode 6

Episode 6

0 0 hace 3 meses
‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’ - Ons kuier in Kiepersol in Mpumalanga by dr. Reuel Khoza. Dié nederige man is die eienaar van Koeltehof-verpakkers, die tweede grootste uitvoerder van avokado’s in Suid-Afrika. Reuel, wat op Bosbokrand grootgeword het, is ’n gerekende sakeleier en het voorheen gedien in die direksies van Nedbank, Liberty en Old Mutual. Hy is ook die tussentydse voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie. Maar in Kie¬per¬sol rol hy sy moue op as ’n avokado- en ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crear un podcast - New York, NY
Help